Home

Latest Discussions View All »

No discussions have been posted.

Latest Media

No items have been posted.
Chatroll Search
Sport ABC
Aug 31 2009, 5:02 PM
muffia: haloooou - kan jy my hoor ?
Aug 31 2009, 5:02 PM
Griffel: Hi Julle, jip net 'n plekkie waar ons bietjie oor sport kan chat.
Aug 31 2009, 5:02 PM
Pippie: Nice - hou van die skolerugby afdeling
Aug 31 2009, 5:04 PM
Pippie: Grif - jy moet dit net bietjie op datum bring na afloop van die Beeld Trofee
Aug 31 2009, 5:06 PM
Griffel: Ek sal so maak, Pippie
Aug 31 2009, 5:06 PM
muffia: Ok, hier sien ek nou my comments - soos 'n poepol "praat" ek daar by jou link sonder om "sport ABC Fullscreen te activate onder
Aug 31 2009, 5:07 PM
muffia: Tel seks ook as sport Griffel ?
Aug 31 2009, 5:07 PM
Savanha: Halo daar!
Aug 31 2009, 5:07 PM
Griffel: NEE Muff, hiers kinners wat ook hier gaan chat ..Sorry Chom!!
Aug 31 2009, 5:08 PM
Griffel: Hi Sav, hier kan ek en Tokke lekker stry oorie bulle vs Lions
Aug 31 2009, 5:08 PM
Savanha: O ja dit sal hy geniet!
Aug 31 2009, 5:08 PM
Savanha: Net kom toets sien later!
Aug 31 2009, 5:09 PM
muffia: Baie fair daai een Griffel, daarom het ek sommer dadelik die vraag gevra - no offense - ek wou juis keer dat die comments rof raak
Aug 31 2009, 5:10 PM
Griffel: Ek gaan dit veral gebruik vir die skool laaities wat ek help met hulle rugby Muff.
Aug 31 2009, 5:12 PM
muffia: Ek wens jou goeie tye toe, dit is belangrik dat die jeug ook toegang het tot so oop chattroll - mits hulle dit nie gaan misbruik nie
Aug 31 2009, 5:13 PM
Griffel: Misbruik gaan seker gebeur , maar dan ban ek hulle gou gou
Sep 16 2009, 9:53 AM
ZonkieZola: oooooooooooooooooooo nee wag ek lees soos my ghat
Sep 16 2009, 9:53 AM
ZonkieZola: ek like touch rugby
Sep 16 2009, 9:53 AM
ZonkieZola: ek touch en hol
Sep 16 2009, 9:18 PM
pluim: hier gaan ons lekker stress oor die rugby
Welcome to Sport ABC.
0 online
share: Twitter Facebook MySpace StumbleUpon Digg embed: Embed Chat